Die donkie
“O, DIE donkie, o, die donkie, die donkie is ‘n wonderlike ding. Hy staan en dink waar die muishond stink. Ja, die donkie is 'n wonderlike ding…”
KEN jy die liedjie waarvan die woorde hierbo verskyn? Maar natuurlik! Die Donkie moet immers een van die bekendste Afrikaanse moppies (grappige liedjies) wees wat ooit geskryf is. 'n Beter beskrywing van hierdie arme vierpotige lasdier en sy gewaande dom-onnoselheid sal jy nêrens kry nie, reken baie mense.
Lees meer onzinnig afrikaans geblaat op www.mieliestronk.com.
